Juig! Anptelike erkening van Khoisan/Kalahari San/Nama/Griekwa...
Na eeue van eindelose en genadelose onderdrukking word die eerste inheemse mense groepe van Afrika, vir die eerste keer ooit, amptelik erken as mens; en erken as die eerste inwoners van Suidelike Afrika. Die SA Regering het in Januarie 2019 die wetsontwerp "Traditional Leadership Bill" vir hierdie inheemse groepe goedgekeur.
Ons dank ons Hemelse Vader en bid dat hierdie erkening die eerste tekens is van God se krag in werking met die vergifnis en genesings proses in donker Afrika. Die begin van die herlewing en restorasie van alle nasies in God se Koningkryk - Afrika!
Ondersteun "ROAM AFRICA" om die Evangelie van die Koningkryk van God aan alle Nasies in Afrika te verkondig.
Bestel "HeART Scroll" @ R 200 ea alle tale.
"SAAI LEWENDE WOORD SADE"